|
Avello is ‘n verskaffer van landbouchemikalië en verwante produkte, asook van voorligting en probleemoplossings aan die landbougemeenskap om sodoende volhoubare welvaart te skep vir die kliënt, verskaffer, die aandeelhouer en die werknemer. Avello is lid van Acdasa en voldoen ten volle aan dié beheerliggaam se bemarkingsetiek wat toegespits is op die bevordering van verantwoordelike verbruik, toediening, hantering en berging van gewasbeskermingsmiddels. Al spits hy hom toe op chemiese metodes, is Avello ‘n voorstaander van geintegreegde plaagbeheer, en erken hy die bestaansreg van organiese én biologiese plaagbeheermiddels. |
|||||||
|
Ontwerp deur Equadoor
|
|||||||